Help mense
Verseker brandveiligheid, red lewe, red eiendom!
Noodnommers
Area’s
Brand gevaar indeks
Noodnommers:
Apiesrivier BBV: 084 952 2882
Tshwane Nooddienste:
107 (van enige selfoonnetwerk)
012 310 6400
012 358 9999
Rampbestuur:
012 358 2225 / 2280 / 2255 (kantoor-ure)
084 570 9695 (na-ure)
Tshwane Metropolisie:
012 358 7244
7114 (slegs vir ongelukke)
SAPD:
10111 of 112 van enige selfoonnetwerk
Apiesrivier LBBV is nie ‘n brandbestrydingsdiens nie. Brandbestryding diens is die verantwoordelikheid van Stad Tshwane se Brandweerdienste. Dit is belangrik om jou plaaslike brandweerdiens te skakel in ‘n noodsituasie.